Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jonkheer
jonkheer [boodskap #151562] Wo., 20 Mei 2026 10:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25190
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jonkheer
Afbreking: jonk•heer
Samestelling: jonk + heer


Selfstandige naamwoord: jonkheer
Meervoud: jonkhere
Verkleinwoord: jonkheertjie
Meervoud van verkleining: jonkheertjies

Betekenis:
• 'n Jong edelman; edelman van die laagste rang (dikwels as titel).

Gebruik:
Jonkheer Jan Willem Janssens (1762-1838) was die laaste Nederlandse goewerneur van die Kaapkolonie.

Sinoniem:
• jongeheer
• jonker

Antoniem:
• jonkvrou

Afkorting:
• jhr.

Vertaling:
Engels: joung nobleman, junker, squire
Nederlands: jonkheer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hopend
Volgende onderwerp: invoering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mei 20 11:48:39 UTC 2026