| konies [boodskap #151554] |
Di., 19 Mei 2026 20:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25180 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konies
Afbreking: ko•nies
Samestelling: konus + -ies
Byvoeglike naamwoord: konies
Attributief: koniese
Betekenis:
• Soos 'n konus, 'n voorwerp met 'n breë, ronde basis en 'n spits punt.
Gebruik:
• Die vulkaan is konies in vorm.
• Die chemikus gooi die oplossing in 'n koniese fles.
Sinoniem:
• keëlvormig
• taps
• tregtervormig
Vertaling:
Engels: conic, conical
Nederlands: conisch, kegelvormig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|