Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevogtig
bevogtig [boodskap #151544] Di., 19 Mei 2026 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25173
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevogtig
Afbreking: be•vog•tig
Samestelling: be- + vogtig


Werkwoord: bevogtig
Verlede tyd: het bevogtig
Teenwoordige deelwoord: bevogtigend, bevogtigende
Verlede deelwoord: bevogtigde

Betekenis:
• Om vogtig (effens klam) te maak.

Gebruik:
• Die room bevogtig die vel en voorkom uitdroging.

Sinoniem:
• aanklam
• bedruip
• benat
• natmaak

Afgelei:
• bevogtiger
• bevogtiging

Vertaling:
Engels: to moisten, moisturize, wet, damp
Nederlands: bevochtigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witbloedliggaam
Volgende onderwerp: oopklappend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mei 19 09:37:25 UTC 2026