| kulinêr [boodskap #151537] |
Ma., 18 Mei 2026 17:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kulinêr
Afbreking: ku•li•nêr
Byvoeglike naamwoord: kulinêr
Attributief: kulinêre
Betekenis:
• Met betrekking tot die kookkuns en smaakvolle bereiding van kos.
Gebruik:
• Kom besoek ons restaurant en beleef 'n wêreld van kulinêre genot.
Sinoniem:
• gastronomies
• kookkundig
Vertaling:
Engels: culinary
Nederlands: culinair
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 18 Mei 2026 17:13] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|