| glinstering [boodskap #151534] |
Ma., 18 Mei 2026 06:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
glinstering
Afbreking: glin•ste•ring
Samestelling: glinster + -ing
Selfstandige naamwoord: glinstering
Meervoud: glinsteringe
Verkleinwoord: glinsterinkie
Meervoud van verkleining: glinsterinkies
Betekenis:
• Die weerspieëling van lig.
Gebruik:
• Die glinstering van haar oё is soos die van sterre in die nag.
Sinoniem:
• flikkering
• geskitter
• skittering
• tinteling
• vonkeling
Vertaling:
Engels: glimmering, glittering, shimmering
Nederlands: glinstering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|