Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » utopies
utopies [boodskap #151528] So., 17 Mei 2026 17:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25156
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
utopies
Afbreking: u•to•pies
Samestelling: utopie + -s


Byvoeglike naamwoord: utopies
Attributief: utopiese

Betekenis:
• Soos in 'n utopie ('n ideale, perfekte of droomagtige wêreld).

Gebruik:
• Arkadië is 'n utopiese land, vol blomme, vrugte en woude, met helder water, voëlsang en 'n ewigdurende somer.

Sinoniem:
• idealisties
• onwerklik
• optimisties
• perfek
• volmaak

Antoniem:
• distopies

Vertaling:
Engels: utopian
Nederlands: utopisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jellierig
Volgende onderwerp: bakteriologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 17 18:30:06 UTC 2026