| dieetaanvulling [boodskap #151526] |
So., 17 Mei 2026 11:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dieetaanvulling
Afbreking: di•eet•aan•vul•ling
Samestelling: dieet + aanvulling
Selfstandige naamwoord: dieetaanvulling
Meervoud: dieetaanvullings
Betekenis:
• Iets wat geneem word om die dieet aan te vul.
Gebruik:
• 'n Oormaat vitamiene D as gevolg van dieetaanvulling is toksies vir die liggaam en kan hiperkalsemie veroorsaak.
• Sportmanne en -vroue neem dikwels dieetaanvullings om vinniger ná 'n harde oefensessie te herstel.
Sinoniem:
• voedingsaanvulling
Vertaling:
Engels: dietary supplement
Nederlands: voedingssupplement
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|