Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huiswaarts
huiswaarts [boodskap #151524] So., 17 Mei 2026 10:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huiswaarts
Afbreking: huis•waarts
Samestelling: huis + waarts


Byvoeglike naamwoord: huiswaarts
Attributief: huiswaartse

Betekenis:
• Op pad huis toe; in die rigting van huis.

Gebruik:
• Na die dag het die werkers huiswaarts gekeer.
• Tydens sy huiswaartse reis het hy 'n pap band gekry.

Sinoniem:
• tuiswaarts

Vertaling:
Engels: towards home, homewards
Nederlands: huiswaarts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smoel
Volgende onderwerp: slinger-om-die-smoel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 17 12:34:12 UTC 2026