| beweegruimte [boodskap #151519] |
Sa., 16 Mei 2026 19:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25145 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beweegruimte
Afbreking: be•weeg•ruim•te
Samestelling: beweeg + ruimte
Selfstandige naamwoord: beweegruimte
Meervoud: beweegruimtes
Betekenis:
• Die ruimte waarbinne iets of iemand vrylik kan beweeg, of figuurlik, vrylik kan handel.
Gebruik:
• Leeus benodig 'n groot beweegruimte en kan nie in klein hokke aangehou word nie.
• Die maatskappy se streng beleid laat werknemers min beweegruimte.
Vertaling:
Engels: space to move, room to manuver; leeway
Nederlands: bewegingsruimte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|