| katgriep [boodskap #151510] |
Sa., 16 Mei 2026 08:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25145 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
katgriep
Afbreking: kat•griep
Samestelling: kat + griep
Selfstandige naamwoord: katgriep
Meervoud: katgriepe
Betekenis:
• 'n Aansteeklike virussiekte, algemeen onder jong, ongeënte honde, Parvo enteritis.
• Respiratoriese infeksie by katte, soortgelyk aan griep by mense.
Gebruik:
• Katgriep onder honde is uiters aggressief en tas die maagdermkanaal aan, veroorsaak koors, braking en 'n bloederige diarree wat tot ontwatering uiteindelik die dood lei.
• Talle katte is uitgesit aangesien hulle weens katgriep blind geword het.
Afgelei:
• katgriepbehandeling
Vertaling:
Engels: canine parvovirus; cat flu
Nederlands: kattenziekte
Nota:
• Die naam katgriep vir die pravovirus is misleidend aangesien dit nie katte affekteer of van katte oorgedra word nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 16 Mei 2026 16:55] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|