Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weggee
weggee [boodskap #151499] Do., 14 Mei 2026 14:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25125
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weggee
Afbreking: weg•gee
Samestelling: weg + gee


Werkwoord: gee weg, weggee
Verlede tyd: het weggegee
Teenwoordige deelwoord: weggewend, weggewende
Verlede deelwoord: weggegeede

Betekenis:
• Om iets wat jy besit sonder betaling of vergoeding aan iemand anders te gee.
• (figuurlik, anglisisme) Om 'n geheim te verklap.

Gebruik:
• Sy gee al haar ou klere weg.
• Hy het sy huis verkoop en sy meubels weggegee.

Sinoniem:
• oorhandig
• skenk
• uitdeel
• uitgee
• uitreik
• verkwis
• vervreem
• wegdoen
• wegmaak

Antoniem:
• hou
• kry
• ontvang

Afgelei:
• weggeeprys

Vertaling:
Engels: to give away
Nederlands: weggeven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 14 Mei 2026 14:52]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: noodfonds
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Mei 14 16:24:09 UTC 2026