Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jukbeen
jukbeen [boodskap #151497] Do., 14 Mei 2026 11:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25124
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jukbeen
Afbreking: juk•been
Samestelling: juk + been


Selfstandige naamwoord: jukbeen
Meervoud: jukbene

Betekenis:
• Een van twee bene in die skedel wat die wange en onderkant van die oogkaste vorm.

Gebruik:
• Die plasing en vorm van die jukbene het 'n groot invloed op die voorkoms van die gesig.

Sinoniem:
• jukboog
• sigoma
• wangbeen

Vertaling:
Engels: cheekbone, yoke‐bone, zygoma
Latyn: os zygomaticum
Nederlands: jukbeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: traanbeen
Volgende onderwerp: noodfonds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Mei 14 14:11:38 UTC 2026