Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoogseisoen
hoogseisoen [boodskap #151495] Do., 14 Mei 2026 11:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25124
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoogseisoen
Afbreking: hoog•sei•soen
Samestelling: hoog + seisoen


Selfstandige naamwoord: hoogseisoen
Meervoud: hoogseisoene

Betekenis:
• Die besigste (en dikwels ook duurste) tyd van die seisoen.

Gebruik:
• Tydens die hoogseisoen verruil stedelinge die stad se besige strate vir oorvol strande langs die see.

Sinoniem:
• piekseisoen

Antoniem:
• laagseisoen

Vertaling:
Engels: peak season
Nederlands: hoogseizoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karavaanpark
Volgende onderwerp: traanbeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Mei 14 14:11:35 UTC 2026