Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » manifestasie
manifestasie [boodskap #151490] Wo., 13 Mei 2026 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25116
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
manifestasie
Afbreking: ma•ni•fe•sta•sie
Samestelling: manifesteer + -asie


Selfstandige naamwoord: manifestasie
Meervoud: manifestasies

Betekenis:
• 'n Waarneembare verskynsel. Die handeling of proses waardeur iets sigbaar of openbaar word.

Gebruik:
• Die siekte is 'n fisiese manifestasie van 'n onderliggende probleem.

Sinoniem:
• eksternalisering
• openbaarmaking
• openbaarwording
• openbaring
• simptoom
• vergestalting
• verskyning
• voorkoms

Vertaling:
Engels: manifestation
Nederlands: manifestatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontleedmes
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mei 13 19:20:02 UTC 2026