| ontleedmes [boodskap #151489] |
Wo., 13 Mei 2026 17:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25116 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontleedmes
Afbreking: ont•leed•mes
Samestelling: ontleed + mes
Selfstandige naamwoord: ontleedmes
Meervoud: ontleedmesse
Verkleinwoord: ontleedmessie
Meervoud van verkleining: ontleedmessies
Betekenis:
• 'n Skerp messie waarmee disseksies en lykskouings uitgevoer word.
Gebruik:
• Die mediese student het 'n insnyding met 'n ontleedmes gemaak.
Sinoniem:
• doktersmes
• operasiemes
• skalpel
Vertaling:
Engels: dissecting knife, scalpel
Nederlands: ontleedmes, scalpel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|