Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spaghetti
spaghetti [boodskap #151485] Wo., 13 Mei 2026 11:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25111
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Spaghetti met tamatiesous en basiliekruid.
Spaghetti met tamatiesous en basiliekruid.
spaghetti
Afbreking: spa•ghet•ti


Selfstandige naamwoord: spaghetti
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Italiaanse pasta van meel in die vorm van lang, dun stokkies wat sag gekook word.

Gebruik:
• Ma maak spaghetti en maalvleis vir aandete.
Spaghetti is dunner as macaroni en is ook nie hol binne nie.

Afgelei:
• spaghettisous
• spaghettivreter

Vertaling:
Engels: spaghetti
Nederlands: spaghetti

Nota:
• Van Latyn, spaghetto, "koord, lyn of tou."

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuberruim
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mei 13 12:42:33 UTC 2026