| kuberruim [boodskap #151484] |
Wo., 13 Mei 2026 10:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25111 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kuberruim
Afbreking: ku•ber•ruim
Samestelling: kuber- + ruim
Selfstandige naamwoord: kuberruim
Meervoud: kuberruime
Betekenis:
• Die digitale of virtuele ruimte wat deur rekenaars en netwerke (veral die wêreldwye web) geskep word.
Gebruik:
• Die kuberruim is vol kuberskelms en kuberboelies.
Sinoniem:
• internet
• kuberruimte
• netruimte
Vertaling:
Engels: cyberspace
Nederlands: cyberspace, digitale ruimte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|