Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wasbeer
wasbeer [boodskap #151476] Wo., 13 Mei 2026 07:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25104
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wasbeertjie.
'n Wasbeertjie.
wasbeer
Afbreking: was•beer
Samestelling: was + beer


Selfstandige naamwoord: wasbeer
Meervoud: wasbere
Verkleinwoord: wasbeertjie
Meervoud van verkleining: wasbeertjies

Betekenis:
• Roofdier met 'n grys pels, swart-en-wit gesigsmasker en gestreepte stert, Procyon lotor.

Gebruik:
• Die wasbeer is inheems aan Noord-Amerika en word 40 tot 70 cm lank en weeg 5 tot 26 kg.

Afgelei:
• wasbeeragtig
• wasbeerhond

Vertaling:
Engels: raccoon
Nederlands: wasbeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teruglei
Volgende onderwerp: staanspoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mei 13 08:28:59 UTC 2026