Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitmoor
uitmoor [boodskap #151471] Di., 12 Mei 2026 09:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25097
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitmoor
Afbreking: uit•moor
Samestelling: uit + moor


Werkwoord: moor uit, uitmoor
Verlede tyd: het uitgemoor
Verlede deelwoord: uitgemoorde

Betekenis:
• Om op groot skaal dood te maak; almal vermoor.

Gebruik:
• Die dreunsang is 'n oproep om Afrikaners en boere uit te moor.
• Die voorste Trekkers is oorval en uitgemoor.

Sinoniem:
• afmaai
• doodmaak
• likwideer
• uitdelg
• uitroei
• uitwis
• verdelg

Afgelei:
• uitmoording

Vertaling:
Engels: to exterminate, massacre, slaughter, butcher
Nederlands: uitmoorden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teerheid
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mei 12 10:55:54 UTC 2026