| heropleiding [boodskap #151464] |
Ma., 11 Mei 2026 18:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25091 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heropleiding
Afbreking: her•op•lei•ding
Samestelling: her- + opleiding
Selfstandige naamwoord: heropleiding
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling of proses om iemand weer (opnuut) op te lei.
Gebruik:
• Werkers wat heropleiding weier, sal afgedank word.
Sinoniem:
• byskoling
• heropvoeding
• omskoling
Afgelei:
• heropleidingsprogram
Vertaling:
Engels: retraining, re-education
Nederlands: herscholing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|