| kranium [boodskap #151463] |
Ma., 11 Mei 2026 17:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25091 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kranium
Afbreking: kra•ni•um
Selfstandige naamwoord: kranium
Meervoud: kraniums
Betekenis:
• Die bene van die kop wat die brein omsluit, behalwe die bene van die gesig en kakebeen.
Gebruik:
• Die kranium beskerm die brein en bestaan uit verskeie bene wat aan mekaar vergroei is.
Sinoniem:
• breinkas
• kopbeen
• skedel
Afgelei:
• kraniaal
• kraniologie
Vertaling:
Engels: cranium, skull
Latyn: cranium
Nederlands: hersenpan, schedel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|