| wigbeen [boodskap #151459] |
Ma., 11 Mei 2026 12:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25085 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wigbeen
Afbreking: wig•been
Samestelling: wig + been
Selfstandige naamwoord: wigbeen
Meervoud: wigbene
Betekenis:
• ;n Vlindervormige been op ooghoogte in die middel van die skedel.
Gebruik:
• Die wigbeen is ongeveer tien sentimeter breed en is een van die sewe bene wat die oogkas vorm.
Sinoniem:
• sfenoïedbeen
Vertaling:
Engels: sphenoid bone
Latyn: os sphenoidale
Nederlands: wiggenbeen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|