| wielewaal [boodskap #151457] |
Ma., 11 Mei 2026 06:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25084 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skets van 'n volwasse en jong wielewaal.
wielewaal
Afbreking: wie•le•waal
Samestelling: wiele + waal
Selfstandige naamwoord: wielewaal
Meervoud: wielewale
Betekenis:
• 'n Geel sangvoël met swart vlerke, familie Oriolidae.
Gebruik:
• Ons het 'n wielewaal in die Krugerwildtuin gesien.
Hiponiem:
• Afrikaanse wielewaal
• Europese wielewaal
• groenkopwielewaal
• swartkopwielewaal
Vertaling:
Engels: golden oriole
Nederlands: wielewaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|