| koebaai [boodskap #151456] |
Ma., 11 Mei 2026 06:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25084 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koebaai
Afbreking: koe•baai
Tussenwerpsel: koebaai
Betekenis:
• (informeel) 'n Groetvorm om afskeid te neem.
Gebruik:
• Koebaai, Meraai. Sien jou volgende week weer.
Wisselvorm:
• ghoebaai
Sinoniem:
• arie-warie
• tata
• totsiens
• vaarwel
• wederom
Vertaling:
Engels: goodbye
Nederlands: vaarwel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 11 Mei 2026 06:42] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|