Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afgodsdienaar
afgodsdienaar [boodskap #151455] So., 10 Mei 2026 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25081
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afgodsdienaar
Afbreking: af•gods•die•naar
Samestelling: afgod + -s- + dienaar


Selfstandige naamwoord: afgodsdienaar
Meervoud: afgodsdienaars

Betekenis:
• Persoon wat 'n valse god (of gode) aanbid.

Gebruik:
• Julle moet nie omgaan met iemand wat homself 'n gelowige noem, maar wat onsedelik of geldgierig of 'n afgodsdienaar of kwaadprater of dronkaard of bedrieër is nie. [1 Korintiërs 5:10]

Sinoniem:
• afgodaanbidder
• afgodedienaar
• heiden

Antoniem:
• afgodsdienares (vroulik)

Vertaling:
Engels: idolater, deifier
Nederlands: afgodendienaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorbid
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 10 21:53:46 UTC 2026