Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorbidding
voorbidding [boodskap #151452] So., 10 Mei 2026 18:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25081
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorbidding
Afbreking: voor•bid•ding
Samestelling: voorbid + -ing


Selfstandige naamwoord: voorbidding
Meervoud: voorbiddinge, voorbiddings

Betekenis:
• Die handeling om vir iemand te bid, of deur gebed tussenbeide te tree.

Gebruik:
• Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense. [1 Timoteus 2:1]

Sinoniem:
• intersessie
• voorspraak

Afgelei:
• voorbiddingsdiens

Vertaling:
Engels: intercession by prayer
Nederlands: voorbede

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 10 Mei 2026 18:51]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: rassediskriminasie
Volgende onderwerp: aanplanting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 10 20:42:17 UTC 2026