| temerigheid [boodskap #151449] |
So., 10 Mei 2026 08:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25076 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
temerigheid
Afbreking: te•me•rig•heid
Samestelling: temerig + -heid
Selfstandige naamwoord: temerigheid
Meervoud: temerighede
Betekenis:
• Die toestand van temerig wees.
Gebruik:
• Ek is haastig en het nie nou tyd vir sy temerigheid nie.
Sinoniem:
• klaerigheid
• suurderigheid
• treurigheid
• uitgerektheid
Vertaling:
Engels: drawling manner, whingey, timidness
Nederlands: klagerigheid, zeurderigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|