Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huisbesoek
huisbesoek [boodskap #151448] Sa., 09 Mei 2026 08:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huisbesoek
Afbreking: huis•be•soek
Samestelling: huis + besoek


Selfstandige naamwoord: huisbesoek
Meervoud: huisbesoeke
Verkleinwoord: huisbesoekie
Meervoud van verkleining: huisbesoekies

Betekenis:
• 'n Besoek aan iemand se huis deur 'n dokter, verpleegster, dominee, sosiale werker, ens.

Gebruik:
• Die ouderling het tydens die huisbesoek vir die gesin gebid.

Afgelei:
• huisbesoeker

Verwant:
• doktersbesoek
• siekebesoek

Vertaling:
Engels: house call, house visit, pastoral visit
Nederlands: huisbezoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderwerping
Volgende onderwerp: temerigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mei 30 14:56:46 UTC 2026