| oplek [boodskap #151446] |
Sa., 09 Mei 2026 07:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25074 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oplek
Afbreking: op•lek
Samestelling: op + lek
Werkwoord: lek op, oplek
Verlede tyd: het opgelek
Teenwoordige deelwoord: oplekkend, oplekkende
Verlede deelwoord: opgelekte
Betekenis:
• Om met die tong op te tel.
Gebruik:
• Die honde sal die bloed van julle vyande oplek. [Psalms 68:24]
Sinoniem:
• aflek
• opslurp
Vertaling:
Engels: to lick up
Nederlands: oplikken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|