| biddag [boodskap #151439] |
Vr., 08 Mei 2026 18:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25067 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
biddag
Afbreking: bid•dag
Samestelling: bid + dag
Selfstandige naamwoord: biddag
Meervoud: biddae
Betekenis:
• 'n Dag waarop daar vir iets gebid word.
Gebruik:
• 'n Dogtertjie het met sambreel by die biddag vir reën opgedaag.
Sinoniem:
• bededag
Hiponiem:
• wêreldbiddag
Vertaling:
Engels: day of prayer
Nederlands: biddag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|