Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewaan
gewaan [boodskap #151436] Vr., 08 Mei 2026 14:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25063
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewaan
Afbreking: ge•waan
Samestelling: ge- + waan


Byvoeglike naamwoord: gewaan, gewaand
Attributief: gewaande

Betekenis:
• Wat 'n verkeerde persepsie van die werklikheid het.

Gebruik:
• Ons word soms deur ons gewaande belangrikheid verblind.

Sinoniem:
• ingebeeld
• verbeel
• vermeen
• veronderstel

Vertaling:
Engels: supposed, presumed
Nederlands: gewaand


Werkwoord: waan
Verlede tyd: het gewaan

Betekenis:
• Verlede tyd wan waan: om 'n verkeerde persepsie van die werklikheid te hê.

Gebruik:
• Hulle het hulself vir 'n oomblik ryk gewaan.

Vertaling:
Engels: imagined, fancied
Nederlands: gewaand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 08 Mei 2026 14:14]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: doodsteek
Volgende onderwerp: broeder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Mei 08 16:05:22 UTC 2026