Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » middelaar
middelaar [boodskap #151434] Vr., 08 Mei 2026 06:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25061
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
middelaar
Afbreking: mid•de•laar
Samestelling: middel + aar


Selfstandige naamwoord: middelaar
Meervoud: middelaars, middelare
Verkleinwoord: middelaartjie
Meervoud van verkleining: middelaartjies

Betekenis:
• Iemand wat bemiddel om partye met mekaar te versoen.

Gebruik:
• Ons kan tot God die Vader bid, omdat Jesus as Middelaar vir ons intree, soos Moses in Eksodus vir die volk ingetree het.

Sinoniem:
• agent
• arbiter
• bemiddelaar
• onderhandelaar
• tussenganger
• tussenpersoon
• vredemaker
• vrederegter
• versoener

Hiponiem:
• skeppingsmiddelaar

Afgelei:
• middelaarskap
• middelaarswerk

Vertaling:
Engels: mediator, intercessor
Nederlands: middelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 08 Mei 2026 06:48]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: redenasie
Volgende onderwerp: doodsteek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Mei 08 08:07:14 UTC 2026