Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » redenasie
redenasie [boodskap #151433] Vr., 08 Mei 2026 06:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25061
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
redenasie
Afbreking: re•de•na•sie
Samestelling: redeneer + -nasie


Selfstandige naamwoord: redenasie
Meervoud: redenasies
Verkleinwoord: redenasietjie
Meervoud van verkleining: redenasietjies

Betekenis:
• Die rede vir 'n standpunt of die denkproses daaragter.

Gebruik:
• Sy redenasie maak nie sin nie.

Sinoniem:
• argument
• deduksie
• denkoefening
• gedagtegang
• rasionalisasie
• redekaweling
• redenering

Hiponiem:
• drogredenasie
• sirkelredenasie

Vertaling:
Engels: reasoning, argument
Nederlands: redenatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selftug
Volgende onderwerp: middelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Mei 08 08:08:07 UTC 2026