| selftug [boodskap #151432] |
Vr., 08 Mei 2026 06:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25061 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selftug
Afbreking: self•tug
Samestelling: self + tug
Selfstandige naamwoord: selftug
Meervoud: –
Betekenis:
• Om jouself te beheer en te dissiplineer.
Gebruik:
• Ek dink soms dat ek met groter selftug verder in die lewe sou gekom het.
Sinoniem:
• selfbeheer
• selfdissipline
• selfregulering
Vertaling:
Engels: self‐discipline
Nederlands: zelftucht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|