| waaiend [boodskap #151431] |
Do., 07 Mei 2026 19:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25057 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waaiend
Afbreking: waai•end
Samestelling: waai + -end
Byvoeglike naamwoord: waaiend
Attributief: waaiende
Betekenis:
• Wat besig is om te waai.
Gebruik:
• Hy groet die bure waaiend.
• Die hond het 'n nat snoer, hangende ore en 'n waaiende stert.
Sinoniem:
• swaaiend
• wapperend
• wuiwend
Vertaling:
Engels: blowing, wawing
Nederlands: waaiend, zwaaiend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van waai.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|