Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rondskuif
rondskuif [boodskap #151427] Do., 07 Mei 2026 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rondskuif
Afbreking: rond•skuif
Samestelling: rond + skuif


Werkwoord: skuif rond, rondskuif
Verlede tyd: het rondgeskuif

Betekenis:
• Om oral oor te skuif.

Gebruik:
• Sy skuif die boeke op die rak rond.
• Hy het onrustig op die stoel rondgeskuif.

Sinoniem:
• rondbeweeg
• rondruk
• verskuif

Vertaling:
Engels: to move around
Nederlands: rondschuiven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongekwalifiseer
Volgende onderwerp: instandhoudingswerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mei 30 14:57:12 UTC 2026