Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afhanklike
afhanklike [boodskap #151423] Wo., 06 Mei 2026 17:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25049
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afhanklike
Afbreking: af•han•kli•ke
Samestelling: afhanklik + -e


Selfstandige naamwoord: afhanklike
Meervoud: afhanklikes

Betekenis:
• Iemand wat van iets of iemand anders afhanklik is.

Gebruik:
• Jy kan jou afhanklikes op jou mediese fonds plaas.

Sinoniem:
• aanhanklike
• beskermling
• familielid
• gesinslid
• ondergeskikte
• onderhorige

Antoniem:
• onafhanklike

Afgelei:
• mede-afhanklike

Afkorting:
• afh.

Vertaling:
Engels: dependant
Nederlands: afhankelijke


Byvoeglike naamwoord: afhanklik
Attributief: afhanklike

Betekenis:
• Attributiewe vorm van afhanklik.

Gebruik:
• Tokelau is 'n argipel en afhanklike gebied onder Nieu-Seelandse beheer.

Vertaling:
Engels: dependent
Nederlands: afhankelijke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkverwant
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mei 06 18:49:19 UTC 2026