| werkverwant [boodskap #151422] |
Wo., 06 Mei 2026 17:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25049 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werkverwant
Afbreking: werk•ver•want
Samestelling: werk + verwant
Byvoeglike naamwoord: werkverwant
Attributief: werkverwante
Betekenis:
• Wat met werk te make het.
Gebruik:
• Werkverwante kommunikasie behoort altyd professioneel, bondig en duidelik te wees.
Wisselvorm:
• werksverwant
Sinoniem:
• beroepsmatig
Vertaling:
Engels: work-related, job-related
Nederlands: werkgerelateerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|