| prysbeheer [boodskap #151409] |
Di., 05 Mei 2026 08:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25036 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prysbeheer
Afbreking: prys•be•heer
Samestelling: prys + beheer
Selfstandige naamwoord: prysbeheer
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vasstelling of regulering van pryse.
Gebruik:
• Prysbeheer en markinmenging moet sover moontlik vermy word om die doeltreffende werking van die mark te verseker.
Sinoniem:
• prysregulering
• prysvasstelling
Vertaling:
Engels: price control, price regulation
Nederlands: prijsbeheersing, prijsregulering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|