| verkeersontwrigting [boodskap #151407] |
Di., 05 Mei 2026 08:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25036 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verkeersontwrigting
Afbreking: ver•keers•ont•wrig•ting
Samestelling: verkeer + -s- + ontwrigting
Selfstandige naamwoord: verkeersontwrigting
Meervoud: verkeersontwrigtings
Betekenis:
• Toestand waarin die normale vloei van verkeer ontwrig word, onder andere as gevolg van ongelukke, stakings, konstruksie, ens.
Gebruik:
• Die onstabiele weer verhoog die risiko van verkeersontwrigting en kragonderbrekings oor groot dele van die provinsie.
Sinoniem:
• verkeerschaos
• verkeersopeenhoping
Vertaling:
Engels: traffic disruption, traffic obstruction
Nederlands: verkeersontwrichting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|