Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbehoorlikheid
onbehoorlikheid [boodskap #151405] Di., 05 Mei 2026 07:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25034
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbehoorlikheid
Afbreking: on•be•hoor•lik•heid
Samestelling: onbehoorlik + -heid


Selfstandige naamwoord: onbehoorlikheid
Meervoud: onbehoorlikhede

Betekenis:
• Die toestand van onbehoorlik wees; nie soos dit hoort nie.

Gebruik:
• 'n Kommissie is aangestel om die bewerings van onbehoorlikheid in die tenderproses te ondersoek.

Sinoniem:
• buitensporigheid
• onbeskoftheid
• onbetaamlikheid
• onfatsoenlikheid
• ongemanierdheid
• ongepastheid
• ongeoorloofdheid
• onsedelikheid

Antoniem:
• behoorlikheid

Vertaling:
Engels: inappropriateness, impropriety, immodesty
Nederlands: onbehoorlijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 05 Mei 2026 08:03]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: raadgewend
Volgende onderwerp: behoorlikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mei 05 08:37:59 UTC 2026