Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » studierigting
studierigting [boodskap #151400] Ma., 04 Mei 2026 07:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25027
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
studierigting
Afbreking: stu•die•rig•ting
Samestelling: studie + rigting


Selfstandige naamwoord: studierigting
Meervoud: studierigtings

Betekenis:
• 'n Kombinasie van verwante vakke binne 'n bepaalde dissipline.

Gebruik:
• Na gelang van jou studierigting kan handboeke 'n aardige bedrag geld kos.

Sinoniem:
• leerarea
• studiegebied
• studieveld
• vakgebied
• vakrigting

Hiponiem:
• kunsstudierigting

Vertaling:
Engels: field of study, academic discipline
Nederlands: studierichting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rioolstelsel
Volgende onderwerp: universiteitstudie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mei 04 07:49:42 UTC 2026