Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skrifgedeelte
skrifgedeelte [boodskap #151393] So., 03 Mei 2026 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25020
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skrifgedeelte
Afbreking: skrif•ge•deel•te
Samestelling: skrif + gedeelte


Selfstandige naamwoord: skrifgedeelte
Meervoud: skrifgedeeltes
Verkleinwoord: skrifgedeeltetjie
Meervoud van verkleining: skrifgedeeltetjies

Betekenis:
• 'n Gedeelte uit die Bybel of ander heilige boek.

Gebruik:
• In hierdie skrifgedeelte lees ons dat Abraham en sy seun op pad is na die berg waar Abraham hom moet gaan offer.

Sinoniem:
• teksgedeelte
• teksvers

Vertaling:
Engels: passage
Nederlands: schriftgedeelte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grafrede
Volgende onderwerp: invaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 03 09:01:55 UTC 2026