| operasangeres [boodskap #151390] |
Sa., 02 Mei 2026 17:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25016 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
operasangeres
Afbreking: o•pe•ra•san•ge•res
Samestelling: opera + sangeres
Selfstandige naamwoord: operasangeres
Meervoud: operasangeresse
Betekenis:
• 'n Vrou wat opera sing.
Gebruik:
• Mimi Coertse was 'n wêreldbekende Suid-Afrikaanse operasangeres.
Antoniem:
• operasanger (neutraal of manlik)
Vertaling:
Engels: female opera singer
Nederlands: operazangeres
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|