Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » biograaf
biograaf [boodskap #151389] Sa., 02 Mei 2026 17:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25016
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
biograaf
Afbreking: bio•graaf
Samestelling: bio- + -graaf


Selfstandige naamwoord: biograaf
Meervoud: biograwe

Betekenis:
• 'n Persoon wat 'n boek ('n biografie) oor die lewe van 'n ander persoon skryf.

Gebruik:
• Die operasangeres Mimi Coertse het haar biograaf, Dr. Ian Raper, oorleef.

Sinoniem:
• lewensbeskrywer

Hiponiem:
• outobiograaf

Afgelei:
• biografies

Vertaling:
Engels: biographer
Nederlands: biograaf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herinterpretasie
Volgende onderwerp: operasangeres
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mei 02 18:58:35 UTC 2026