Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herinterpretasie
herinterpretasie [boodskap #151388] Sa., 02 Mei 2026 16:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25014
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herinterpretasie
Afbreking: her•in•ter•pre•ta•sie
Samestelling: her- + interpretasie


Selfstandige naamwoord: herinterpretasie
Meervoud: herinterpretasies

Betekenis:
• 'n Nuwe of ander interpretasie.

Gebruik:
• Die interpretasie en latere herinterpretasie van historiese feite kan tot nuwe insigte lei, maar kan ook 'n verwronge beeld van die verlede skep.

Vertaling:
Engels: reinterpretation
Nederlands: herinterpretatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hergroei
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mei 02 17:53:29 UTC 2026