Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plasebo
plasebo [boodskap #151386] Sa., 02 Mei 2026 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25012
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plasebo
Afbreking: pla•se•bo


Selfstandige naamwoord: plasebo
Meervoud: plasebo's

Betekenis:
• 'n Onaktiewe stof wat as 'n kontrole gebruik word, o.a. in die toesing van medikasie.

Gebruik:
• Die plasebo het geen werklike invloed op die siekte nie, maar beïnvloed die pasiënt se persepsie van sy toestand.

Sinoniem:
• fopmedisyne
• suikerpil
• troosmiddel

Afgelei:
• plasebo-effek
• plasebo-groep
• plasebo-inspuiting
• plasebo-reaksie

Vertaling:
Engels: placebo
Nederlands: placebo

Nota:
• Van Latyn, placebo, "ek sal tevrede stel".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 02 Mei 2026 10:51]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: veiligheidsgordel
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mei 02 11:40:43 UTC 2026