Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veiligheidsgordel
veiligheidsgordel [boodskap #151385] Sa., 02 Mei 2026 10:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25012
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veiligheidsgordel
Afbreking: vei•lig•heids•gor•del
Samestelling: veiligheid + -s- + gordel


Selfstandige naamwoord: veiligheidsgordel
Meervoud: veiligheidsgordels
Verkleinwoord: veiligheidsgordeltjie
Meervoud van verkleining: veiligheidsgordeltjies

Betekenis:
• 'n Band waarmee jy jouself ter beskerming aan 'n voertuig se sitplek vasmaak.

Gebruik:
• Moenie wegtrek voordat al die passasiers nie hulle veiligheidsgordels vasgemaak het nie.

Sinoniem:
• sitplekgordel

Vertaling:
Engels: safety belt, seat belt
Nederlands: veiligheidsgordel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aantoonbaar
Volgende onderwerp: plasebo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mei 02 11:16:44 UTC 2026