| kousaal [boodskap #151380] |
Sa., 02 Mei 2026 08:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25010 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kousaal
Afbreking: kou•saal
Byvoeglike naamwoord: kousaal
Attributief: kousale
Betekenis:
• Wat die oorsaak of rede betref of aandui.
Gebruik:
• Die kousale verband tussen rook en longkanker is goed gedokumenteer
Sinoniem:
• kousatief
• oorsaaklik
• redegewend
Verwant:
• kousaliteit
Vertaling:
Engels: causal
Nederlands: causaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 02 Mei 2026 08:49] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|