| sleurtaak [boodskap #151374] |
Vr., 01 Mei 2026 09:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25002 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sleurtaak
Afbreking: sleur•taak
Samestelling: sleur + taak
Selfstandige naamwoord: sleurtaak
Meervoud: sleurtake
Verkleinwoord: sleurtakie
Meervoud van verkleining: sleurtakies
Betekenis:
• 'n Taak wat vervelig of eentonig is en dikwels herhaal.
Gebruik:
• Hy moes eers 'n paar sleurtake om die huis voltooi voordat hy kon gaan visvang.
Vertaling:
Engels: tedious task, monotonous job
Nederlands: vervelende taak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|